Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 249 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 249 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Greyton

GreyCot is 'n lieflike en privaat selfsorgkothuis in 'n rustige deel van Greyton, naby die natuurreservaat en skep 'n vakansiegevoel. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin. Geniet 'n braai, lees, stap of speel speletji...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greyton

Bay Tree Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Greyton wat slaapplek vir 6 gaste bied. Die kothuis het 3 kamers met dubbel- en enkelbeddens en hulle deel 2 badkamers met baddens en storte. Linne en handdoek...

Vanaf
R768
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Greyton

Gobos House is in die lieflike dorp Greyton geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dis naby alles in die dorp, soos die oulike winkeltjies, restaurante, voetslaanroetes en verskeie doend...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Greyton

122 Main Greyton is 'n lieflike selfsorghuis wat slaapplek aan 14 mense bied. Die huis het 4 slaapkamers asook 'n dakkamer. Die kamers het elkeen 'n gemaklike dubbel- of enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greyton

De Hoop Victorian Farm House and Cottage bied gerieflike selfsorg-eenhede in Greyton. Gaste kan die De Hoop Victoriaanse Plaashuis met slaapplek vir 10 gaste of die De Hoop Kothuis met slaapplek vir 4 gaste bespree...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

De Kale Kat is in die hartjie van Greyton naby die natuurreservaat geleë. Dis net 400 m vanaf die hoofweg met 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word in 2 elegante kamers met unieke versierings gebied. Elke k...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greyton

Shalom Mizpah is 'n selfsorgkothuis net so entjie vanaf Greyton. Ons bied privaatheid, stilte en 'n lieflike, groot tuinarea. Ons verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n 2-enkelbedkamer en daar is 'n badkamer met ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Greyton

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Genadendal, Wes-Kaap

Rambling Rose bied akkommodasie, ontbyt en middagete en is in Genadendal in die Wes-Kaap geleë. Dit het 'n gelisensieerde restaurant en kroeg. Dit is ideaal vir gaste wat onderweg na verskeie bestemmings. Akkommo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Greyton

Vanaf
R4 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Mountainview is 'n wynplaas in Agterkliphoogte naby Robertson, en bied 'n rustige wegbreek aan 'n gesin of 'n groep vriende. Berge omring die plaas, en gaste kan 'n wye verskeidenheid kleinwild soos ystervarke, visa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Greyton akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za