Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 202 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 202 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greyton

Vanaf
R4 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Mountainview is 'n wynplaas in Agterkliphoogte naby Robertson, en bied 'n rustige wegbreek aan 'n gesin of 'n groep vriende. Berge omring die plaas, en gaste kan 'n wye verskeidenheid kleinwild soos ystervarke, visa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Greyton

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg, Kaapse Roete 62

Onverwacht Flora se verblyf is ongeveer halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton in die Wes-Kaap. Dis 2 ure se ry vanaf Kaapstad af via Worcester, Robertson en deur McGregor tot by 'n pad wat dikwels "Die Pad ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Vredenhof Cottages is in die hartjie van die wynroete in Robertson, Wes-Kaap, 'n dorpie bekend as die Vallei van wyn en rose. Die omgewing is bekend vir sy voetslaanroetes, wynplase en valskermspring. Dit is die pe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

Ons het 5 selfsorgkothuise met 'n uitsig oor ons luisterryke vallei met ontsagwekkende berge in die agtergrond. Die pragtige wandelpaaie en bergfietsroetes in die omgewing is maklik bereikbaar van Windfall Guest Cot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Lord's Wine Farm is aan die noordelike hange van die berge wat Robertson en die vrugbare McGregor-vallei omring geleë. Dit skuil tussen fynbos en proteas. Verblyf by Lord's Wine Farm word in 2 elegant versierde ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Kom besoek Whipstock Gasteplaas en draai die tyd terug na 'n ontspanne lewenspas weg van die geraas en gewoel. Geleë in die reënskaduwee van die Sonderendberge, aan die oewers van die Koningsrivier, het ons 'n kle...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis aan die oewer van die Sonderendrivier met beeldskone uitsigte oor die Riviersonderendberge. Dis die ideale plek om van alles weg te breek, te ontspan en die kalmte van die natuursk...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 4)
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Amathunzi is in 'n 3100 hektaar, ongerepte reservaat buite Robertson geleë. Dit is ideaal vir wild- en voëlkykers en die ontsagwekkende berge skep 'n luisterryke agtergrond. Natuurliefhebbers stroom hierheen om di...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Aan de Zwartrivier Cottage is op 'n plaas 14 km vanaf Caledon en 21 km vanaf Greyton. Die plaas is op die R406 geleë. Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Greyton akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]