Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 210 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 210 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Greyton

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en berge. Dis net 32 km vanaf die pragtige dorp Worcester en 130 km vanaf Kaapstad. Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Mckhaya in McGregor is 'n sonderlinge kothuise met eklektiese, bont dekor. Dié studio-kothuis is ruim en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dis ideaal vir gaste wat McGregor wil verken. Dié studio-kothu...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in McGregor, Breederiviervallei

Green Gables Country Inn is in McGregor in die Robertson-wynlande geleë. Daar is 4 kamers wat in historiese monumente geleë is en elke kamer het 'n privaat ingang. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en die kamers ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Tigh-na-Breagha beteken "huis van skoonheid" in Gaelies en word besit deur 'n Suid-Afrikaanse Skotse paartjie. Die naam is gekies te nagedagtenis aan hulle Skotse skaaphond, Breagha, wat mal oor McGregor sou wees. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Rhebokskraal Olyf Landgoed is op 'n werkende olyfplaas net 2 km buite McGregor, 'n klein dorpie tussen die berge in die Wes-Kaap. Rhebokskraal is 'n prentjiemooi toevlugsoord waar jy kan ontspan en rus. Rhebokskra...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor, Breederiviervallei

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Easy 4 Dayz is nuut in McGregor met ’n hibriede houershuis in die boonste deel van die dorpie. Die huis is van ’n herwinde skeepsvraghouer gemaak en het 'n muur wat gepleister en afgewit is. Dié muur dra by tot...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Little Haywards bied topgehalte-verblyf in die bekoorlike dorpie McGregor in die Breederivier-vallei. McGregor is 2 ure se ry van Kaapstad af, wat dit die ideale naweekwegbreek maak. Haywards House is stapafstand va...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Maggie's Gift bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en pragtig versierde gastekothuis op 'n residensiële perseel in McGregor. Die kothuis is in die veilige bo-dorp geleë en is aan die hoofhuis geheg, ma...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor, Kaapse Roete 62

Rhythm Full On is 'n eenvoudige selfsorgkothuis tussen hoë bome in een van McGrogor se mooiste en stilste strate. Dié huis het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, ban...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Greyton akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]