Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (152)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (130)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

Victorian House on the Atlantic Seaboard bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Groenpunt. Die huis is naby 'n rits besienswaardighede in en rondom Kaapstad se middestad. Die huis is ten volle gemeubileer en be...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

Upper Green Point Roos Villa is 'n selfsorghuis in Groenpunt. Die perseel het n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus. Die huis i...

Vanaf
R2 010
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Groenpunt

GreenPoint Glamour is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt en naby verskeie winkels, restaurante en parke. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Green Point Self-Catering Studio 2 is 'n smaakvol gerestoureerde selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is met sorg ingerig om 'n gerieflike vakansie te verseker. Al die beddens is in een oopplan-spas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

The Legacy I - 1 Bedroom is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie op soek na verblyf naby verskeie geriewe in die Atlantiese kusgebied en omliggende omgewing. ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt

Wessels House Main is 'n tuiste in 'n stil woonbuurt in Groenpunt wat deur 'n argitek ontwerp is. Dis 'n rustige blyplek, maar tog is dit lekker naby al die vermaak en plaaslike besienswaardighede geleë. Die huis ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt

Sydney Green Point Villa is 'n selfsorghuis in 'n rustige laan in die dinamiese Groenpunt in Kaapstad. Die huis is naby 'n rits van besienswaardigehede en restaurante in die omgewing. Dié smaakvol versierde en mo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R1 412
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die dek op die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]