Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (153)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (131)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

705 Cape Royale is ’n stylvolle, moderne woonstel in ’n hotel in Groenpunt, ’n gewilde voorstad van Kaapstad. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede, soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt

Braeside House, sentraal geleë in Groenpunt Village aan Seinheuwel se noordelike hang, het 2 gerieflike selfsorgwoonstelle. Die nabyheid van Kaapstad se middestad maak hierdie akkommodasie in Groenpunt die ideale k...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood is ‘n luukse woonstel in De Waterkant en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel besk...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Groenpunt

Sun and Sea Downtown Mediterranean Villa is 'n selfsorg-villa in Groenpunt aan die voorheuwels van Seinheuwel in die middel van die Atlantiese Kusgebied. Die villa is naby verskeie winkles, kroeë en restaurante in ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Green Point Self-Catering Studio het slaapplek vir 2 gaste en is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat smaakvol opgeknap, gemeubileer en ingerig is om 'n baie gerieflike vakansie te verseker. Die ateljee is in 'n klein ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Comfortable Living for a Memorable Stay is 'n woonstel wat onlangs opgeknap is en is in 'n veilige gebou in 'n stil buurt geleë. Van die pad af kan jy by die gebou se hoofingang ingaan. Die woonstel is op die twee...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

The Legacy 503 - One Bedroom is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Groenpunt geleë is. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe aan die Atlanties...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]