Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (152)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (130)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Harbour Terrace 31 by CTHA is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in De Waterkant. Dit het 'n Juliet-balkon en uitsigte na die V&A Waterfront. Die pragtige woonstel is op die Groenpunt-/De Waterkant-grens wat bekend i...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Camberleigh Place 4 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is naby verskeie sake- en ontspaningsgeriewe in en om Kaapstad se middestad. Die woonstel is ten volle gemeubileer e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Eaton Square 2 by CTHA is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat spog met die perfekte ligging in die middel van die byderwetse Groenpunt. Dit is stapafstand van die beroemde V&A Waterfront af waar daar talle oulik...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Cheviot Place Garden Apartment is 'n selfsorg-kothuis in Groenpunt, Kaapstad. Dié woonstel is keurig ingerig en perfek geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in en rondom die middestad. Die woonstel he...

30% af Winteraanbod!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

206 The Odyssey is ’n ateljee-woonstel wat toegerus vir selfsorg in ’n sekuriteitskompleks in Groenpunt, Kaapstad. Die kompleks is naby die Kaapstad Stadion, kroeë en restaurante. Dié woonstel is op die twee...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansiegangers sowel as sakereisigers. Die verblyf is stapafstand vanaf die Waterfront en die stadion. Die ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

High Strand 38 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Hierdie woonstel is ideaal vir 4 persone wat op soek is na gemaklike verblyf naby die stadskern en talle besienswaardighed...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

35 on Main - Sea Facing Apartment is oorkant die V&A Waterfront in Groenpunt geleë. Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in De Waterkant, Groenpunt

Purple House B&B is 'n klein gastehuis in De Waterkant, die deel van sentraal Kaapstad wat meer en meer gewild raak onderbesoekers van reg oor die wêreld. Dit is modern, veilig en het restaurante, winkels en klubs....

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

De Waterkant Cottage is 'n moderne art deco-selfsorgkothuis in 'n veilige kompleks in die gewilde De Waterkant-distrik in Kaapstad. Die kothuis is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dit is naby verskeie res...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]