Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 2 - 141 lekke plekke om te bly
By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die ka...
High Strand 38 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Groenpunt, wat ideaal vir vakansiegangers en sa...
Portswood Mews 14 by CTHA is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Groenpunt, Kaapstad. Dis die ideale basi...
Eaton Square 2 is een van die ouer, soliede woonstelkompleks langs Groenpunt se seefront reg oorkant Kaapstadstadio...
Stadium Guest House bied selfsorg- of B&B-verblyf in Groenpunt, 'n spoggerige buurt in Kaapstad net 850 m van die V...
Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsger...
Neighbourgood Hill is in die hartjie van Groenpunt en bied 'n unieke ruimte met 'n moderne interpretasie van die pl...
Milford House is in 'n stil, residensiële straat, stapafstand vanaf die Metropolitan Gholfbaan, 'n tennisbaan, gimn...
Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansieg...
Doric 005 is in Groenpunt en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, re...