Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 7 - 141 lekke plekke om te bly
Red Corner House is 'n eksklusiewe selfsorgmeenthuis in De Waterkant, Kaapstad. Die eiendom is ideaal naby verskeie...
Jarvis25 Townhouse is 'n ruim en luukse tweeslaapkamerhuis met 'n balkon, binnehof en 'n dek op die dak. De Waterka...
303 Cape Royal is 'n bekoorlike woonstel in die Cape Royale Hotel wat in die lewendige woonbuurt Groenpunt geleë is...
123 Ocean View Drive Apartment is ateljeewoonstel wat nuut opgeknap en smaakvol versier is en teen die hange van Se...
Warwick Mansions is in Groenpunt en is stapafstand vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront. Die verblyf besk...
Atlantic Pod is in Groenpunt, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie wink...
The Quarter Two Bedroom Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou The Quarter en is ideaal vir ...
Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende...
The Quarter One-Bedroom Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou The Quarter en is ideaal vir ...
Morningside Apartment 6A bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgwoonstel wat in die agtertuin geleë is. Dié geriefli...