Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Ifafi (4)
Melodie (5)
Schoemansville (21)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (11)
Wildsplase (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (28)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Hartbeespoort

4.4 / 5  
volgens 606 resensies
Lees regte resensies van Hartbeespoort van 606 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartbeespoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartbeespoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartbeespoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartbeespoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartbeespoort Akkommodasie

97 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR920
R644
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Hartbeespoort

Stay Harties bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n lieflike, privaat landgoed in Hartbeespoort. Gaste kan kies tussen eenhede vir 2 tot 6 gaste en die eenhede het elk 1 of 2 slaapkamers met en-suite badkamer met...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort, Hartbeespoort

Millstream Inn Guest House bied gastekamers en dit is op 'n privaat perdelandgoed geleë, in Skeerpoort, 7 km van Hartbeespoort af. Daar is ook damme in die area waar gaste kan visvang en 'n piekniek geniet. Dis ide...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort

Call of the Fish Eagle at Ifafi is 'n bekoorlike vakansiehuis in die Ifafi Aquatic Club by die Hartbeespoortdam. Dié pragtige oord is 100 m van die waterfront af en aan die voorheuwels van die Magaliesberge in Noor...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skeerpoort, Hartbeespoort

The Meadows At Millstream bied selfsorgverblyf op 'n eiendom wat in die Magaliesberge se voorheuwels in Hartbeespoort skuil. Dié gastehuis is 6,5 km vanaf Hartbeespoortdam. The Meadows At Millstream beskik oor 7 k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hartbeespoort

Banana Coves is naby Peacanwood-gholflandgoed in Broederstroom geleë en is ideaal vir 'n gesin. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ten volle gemeubileer en het 'n pragtige uitsig. Let asb. daarop dat daar '...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort

Stillwaters Waterfront Apartments is netjiese, stylvolle en gesellige selfsorgverblyf in Kosmos by Hartbeespoortdam met die rustige waters van die waterfront ‘n paar treë weg en die rotsagtige Magaliesberg in die...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ifafi, Hartbeespoort

Club Cocomo bied 'n tropiese paradys in die hartjie van Hartbeespoort. Dit is die ideale verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n strand- en eiland-atmosfeer. Cocomo het 9 luukse suites met 'n eilandatmosfeer, en...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se g...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort

Woodlands Villa is 'n ruim Toskaanse-styl villa op die rustige en eksklusiewe Westlake Country and Safari Estate in Hartbeespoort. Westlake Country and Safari Estate is in die Magaliesberg-biosfeer en gaste kan 'n u...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort

The Blue Orchid is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort. Dit is sowat 8 km van die gewilde toeriste-bestemmings, winkelsentrums en restaurante af. Die huis het 2 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer, 'n deu...

15% af Weeksdae!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort, Hartbeespoort

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir diegene wat op soek is na rus en vred...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemansville, Hartbeespoort

Mister C is in die voorstad, Schoemansville, in Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek, sowat 70 km van Johannesburg en Pretoria af. Verblyf word in 2 ruim, luukse suites gebied. Elke suite is ges...

Vanaf
R744
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort, Hartbeespoort

La Bastide bied bekoorlike en unieke gastehuisverblyf in 'n vallei in die Magaliesberge, 15 minute van Hartbeespoortdam af. Dié gastehuis is op 'n ou plaas geleë en die tuine en argitektuur dra by tot die kenmerke...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort

Huis Lezan is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leloko Lifestyle Estate in Kosmos. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en privaat badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort

Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg. Verb...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 200
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kosmos, Hartbeespoort

Kosmos Lodge is in Hartbeespoortdam, 'n area wat bekend is vir vlotriviervaart, perdryritte, kultuurtoere, wild en die natuur. Dit is die perfekte wegbreek vir dië wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad se ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort

Houtbosdorp is 'n ongekunstelde lodge op 'n heuwel tussen die berge met volop voëllewe en net 1 km vanaf die Krokodilrivier. Neem asseblief kennis dat die laaste 3 km van die pad 'n grondpad is en nie geskik is vir...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartbeespoort

Home Suite Home Hartbeespoort is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe tussen die Magalies- en Witwatersrandberge. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort

Tranquil Daydream is 'n selfsorghuis wat op die sekuriteitslandgoed, Leloko Lifestyle Eco Estate, in Kosmos geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamer...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Hartbeespoort

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Welkom by die Hartbeespoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za