Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (196)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (188)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 794 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 794 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR3 300
R2 310
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Ons is in 'n 24 uur-sekuriteitskompleks in Hartenbos en is ideaal vir 'n groep vriende of familielede. Ons laat ongelukkig nie matr...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hartenbos

29 @ Weenen is in die gewilde vakansiedorp, Hartenbos, tussen George en Mosselbaai, naby die nuwe ATKV Strandoord met sy gewilde eetplekke, asook die Water Park. Die verblyf word in 4 selfsorgwoonstelle gebied. Elk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 13 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Hartenbos. Die huis is ideaal vir groepe, vriende of gesinne. Die huis is in 'n doodloopstraat geleë...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Cabin16 @Riviera Wharf is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping in die Riviera Whalf Hartenbos, op die oewer van die Hartenbosrivier. Alhoewel die eenheid nie 'n uitsig oor die rivier self het nie, is daar 'n ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see af geleë, en lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardigh...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

Die Dolfyntjie is 'n goed toegeruste en bekostigbare selfsorgeenheid. Hartenbos Heuwels is naby hooftoegangsroetes en die N2. Die Dolfyntjie is in 'n rustige area op die prentjiemooi Tuinroete tussen Kaapstad en Gqe...

Vanaf
R2 202
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Die 5-ster-verblyf in Mosselbaai word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus ...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartenbos

Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete. Die huis is smaakvol versier e...

15% af Weeksdae!
VanafR1 050
R893
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Villa Pirogue is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is toegerus met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 139 is 'n splinternuwe, moderne vakansiehuis met pragtige uitsigte oor Hartenbos Estate se groen area en Hartenbos Heuwels se ligte. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of familie, of selfs...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou.

Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus van die Wes-Kaap tussen Mosselbaai en George. Tydens somervakansies bars Hartenbos uit sy nate uit wanneer vakansiegangers instroom van heinde en verre. Alhoewel Hartenbos deur die loop van die jaar baie toeriste lok, woon talle inwoners permanent hier. Kom sien self wat almal hierheen lok en bespreek sommer nou jou blyplek by een van LekkeSlaap se lekke akkommodasie opsies in Hartenbos....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]