Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

Allikreukel

"Love Hartenbos."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Ons het lekker gekuier! Winkels is fantasties! Baie dankie vir al die kinder aktiwiteite!"

Hartenbos

Kango 25

"Hartenbos is my hartsplek! Altyd hartseer as ek daar weggaan!"

Hartenbos

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Baie veilige en skoon vakansiedorp en baie gerieflik met winkels naby as dit benodig is. Mooi strand en staproetes."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Rus vir die siel. "

Hartenbos

Chastelle

"Skoon, mense vriendelik en voel veilig."

Hartenbos

Hartenbos-Landgoed 43

"Ons is baie lief vir Hartenbos gaan gereeld soontoe."

Hartenbos

130 Kamdebo

"Hartenbos het vir my sy vakansie-gevoel verloor met die moderne oprigting van die winkelsentrum."

Hartenbos

Allikreukel

"Die beste vakansieplek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 142

"Bietjie min besienswaardighede en dinge om te doen. Bootritte nie beskikbaar buite seisoen deur die week nie en as daar te min mense is oor naweke word die ritte gekanselleer. "

Hartenbos

Beach Hub

"Love die energie en ligging! "

Hartenbos

Chastelle

"Uitstekend."

Bay View, Hartenbos

On The Run

"Beautiful tranquil area."

Hartenbos

Die C Skulp

"Uitstekend."

Hartenbos

Kango 25

"Lieflike en skoon area. Omgewing en nabye dorpe bied baie aan om te besoek en te doen. "

Hartenbos

Hartenbos - Eden Park

"The grand kids went to the water park in Mossel Bay, only about 10 minutes drive from the unit. They loved it."

Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge

"Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie."

Hartenbos

Villa Riviera 13

"Hartenbos is 'n lieflike vakansiebestemming met baie besienswaardighede om te besoek en 'n baie veilige strand en see om in te swem."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Ek dink Hartenbos is die ideale vakansie bestemming vir enige gesin met kinders. Daar is so baie om te doen, die weer is omtrent altyd mooi en die mense is vreeslik vriendelik. Dit was ons derde keer in Hartenbos, en ons beplan al klaar weer om weer af te kan gaan soontoe. Ek sal Hartenbos enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat n goeie vakansie bestemming soek."

Hartenbos

Lou-Mari

"Dis ons hele gesin se gunsteling vakansie-bestemming."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Lieflike seedorpie, ons aftree dorpie."

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Vriendelike vakansieplek, alles en meer tot jou beskikking."

Hartenbos

Duinelaan Beach House

"Fantastiese plek. Sal daar wil aftree of in omgewing."

Hartenbos

Villa Pirogue 35

"Fantasties!"

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Goed geleë vir die Wes-Kaap."

Hartenbos

Hartenlief Cottage

"Heerlike vakansie atmosfeer in Hartenbos. Definitief 'n besoek werd."

Hartenbos

Goedgenoeg

"Die beste!"

Hartenbos

Villa Riviera

"Lekker Afrikaanse atmosfeer. 'n Mens voel veilig, kuier lekker en ontspan heerlik. Hartenbos het ook baie oulike winkeltjies in die voorbaai, asook goeie restaurante. Geen rede om ver te ry nie. Die ATKV se waterpark hou ook kinders besig vir ure. Dit is 'n regte vakansiedorp, hoogs aan te beveel."

Hartenbos

35 De Branders

"Hartenbos bly bo vir 'n seevakansie!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem