Geverifieerde Resensie
Hartenbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 388 resensies.
"Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries."
"Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek."
"Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar."
"Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek."
"Sal enige tyd weer wil gaan. Dit is ook die lekkerste plek waar ek ooit al gewees het. Daar is so baie uitdagings en dit dit is wat die plek so lekker maak. Ons het 'n lekker tyd gehad en sal enige tyd weer wil gaan,."