Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

29 @ Weenen

"Heerlike vakansieplek, veral vir kinders."

Hartenbos

Hartenbos Heuwels Holiday Accommodation

"Die verkeer was baie erg. Baie vakansiegangers vir so 'n klein dorpie."

Hartenbos

Hartenbrits Selfsorg

"Lekker vir jong mense."

Hartenbos

Sea-esta

"Beste onder die son."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"Lekker vakansieplek wat baie besig raak oor kersfees en nuwejaar. Ons het ook van die geleentheid gebruik gemaak om na die Afrikaanse konserte toe te gaan. "

Hartenbos

Ons Huisie

"Ons hou daar vakansie wanneer die geleentheid opkom en dis 'n baie lekker vakansiedorp."

Hartenbos

Sea-esta

"Hart is die sleutelwoord van Hartenbos!"

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Hartenbos is die beste."

Hartenbos

Villa24 @ Riviera

"Goeie vermaak vir kinders en volwassenes. Glybane, skoon strande en oulike winkels met heerlike restaurante."

Bay View, Hartenbos

On The Run

"Mooi plek, maar strand baie ongerieflik waar ons was."

Hartenbos

Beach Hub

"Kan verstaan dat die jong mense hieroor mal is. Ons het gaan eet die aand by Ocean Basket en die kos en uitsig was fantasties."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Hartenbos trek oud en jonk! Puik vakansie bestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 64

"Lieflike plek met baie om te doen en heerlike omliggende strande."

Hartenbos

Alikreukel B24

"'n Mooi, skoon, rustige gemeenskap. Mens voel sommer tuis."

Hartenbos

26 on Winburg

"Baie skoon en netjiese vakansie plek. Sal beslis weer gaan."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"So mooi en netjies. Die Kaap oor die algemeen is net soveel mooier en netjieser as waar ek vandaan kom."

Hartenbos

De Branders 50

"Mooiste en skoonste plek."

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Lekkerste lekker."

Hartenbos

De Branders 50

"Hartenbos is wonderlik en die beste plek om vakansie te hou in die land. Die weer is wonderlik en die see is fantasties. Wonderlik en baie aangenaam."

Hartenbos

Harties@Sea

"Sal dit beslis aanbeveel."

Hartenbos

Gerhard's Rus

"Hartenbos is beslis die mooiste, skoonste vakansie plek! Soveel so, ons sou dit ons permanente tuiste wou maak. "

Hartenbos

De Branders 9

"Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!"

Hartenbos

Seaview Lodge

"Bietjie kommersieel sou ek dink. "

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Fantasties bestemming vir vakansie. Alles wat jy nodig het is in Hartenbos. Ideaal vir ouers met kinders oor die feesgety. Belangrik is dat Hartenbos uit verskillende areas bestaan, soos Voorbaai, Diaz Strand wat nie loopafstand van Hartenbos is nie. Ek dink dit is belangrik vir potensiële besoekers om te weet die ligging waar hulle verblyf gaan wees veral as daar kinders in die familie is wat van die fasiliteite van Hartenbos wil gebruik maak. "

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Heerlike vakansie atmosfeer. Hartenbos bly maar lekker."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Seefront moeilik bereikbaar as jy nie van ATKV akkommodasie gebruik maak nie."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Puik vakansieoord vir oud en jonk."

Hartenbos

Riviera Hotel

"Wonderlik!"

Hartenbos

Allikreukel

"Hartenbos is die nommer een vakansie en aftreeplek."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330