Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hersham

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Hersham van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Hersham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hersham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hersham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hersham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hersham Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Hersham

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

7 on Lynx Southern Cross is 'n selfsorghuis in Groot-Brakrivier net 300 m vanaf die strand. Dit is die ideale basis vir gaste wat die Tuinroete wil verken. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier

At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir ...

Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Beach House bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand, na aan Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George in die Wes-Kaap. Dis net 3 km vanaf Glentana. Dwarswegstrand is baie veilig en bied 24 uur-sekuriteit en toegan...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Mosselbos Self-Catering Accommodation and Guest House is teen die golwende, groen heuwels van die skilderagtige Groot-Brakrivier geleë. Hierdie pragtige gastehuis se ligging is ideaal naby George Lughawe en Mosselb...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Kleine Sonskyn is in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap geleë. Die strand is net 800 m van die perseel af, waar doendinge soos swem, sonbaai en visvang geniet kan word. Die houthuis bied slaapp...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

The Place is 'n lieflike tuinwoonstel met 2 slaapkamers in Glentana en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Gaste kan saans luister na die gedruis van die see en soggens kyk hoe dolfyne in die see baljaar. Walvisse ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Dwarswegstrand Home is naby Groot Brakrivier tussen George en Mosselbaai geleë. Hiér heers 'n rustige atmosfeer, die klimaat is lieflik, en die strande is mooi skoon. Die huis is smaakvol versier en ruim. Dit be...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Dié huis is 50 m vanaf die ongerepte strand wat ideaal is vir visvang, swem en stap. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die e...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

C Wonders is in Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier geleë, bied selfsorgverblyf vir 6 volwassenes en spog met 'n asemrowende 180°-uitsig oor die see vanaf Glentana na Mosselbaai. Dit is die ideale verblyf vir gaste...

Vanaf
R3 990
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Pienaar Strand 35737 is 'n pragtige vakansiehuis in 'n veilige buurt in Groot-Brakrivier, naby Mosselbaai. Dié rustige dorp spog met ongerepte strande en 'n strandmeer en dis die ideale bestemming vanwaar gaste die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za