Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hersham

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Hersham van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Hersham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hersham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hersham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hersham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hersham Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hersham

7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R1 603
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hersham

Veronica Lotter is in 'n pragtige area met 'n uitsig oor die riviermonding en see na Mosselbaai se kant geleë. Dis naby 'n gholfbaan met 9 putjies en minder as 2 km vanaf De Dekke-besigheidskompleks. Die eenhede ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hersham

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai. Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 ap...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hersham

Altair Luxury Villa is 'n selfsorghuis met 'n 180º-uitsig oor die see. Dit is oos van Groot-Brakrivier en net 18 kilometer van George se lughawe af geleë. Dit is naby verskeie asemrowende besienswaardighede op die...

Vanaf
R3 920
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hersham

Craigleith Beach Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op Die Eiland in Groot-Brakrivier. Die kothuis is reg op die strand met onbelemmerde uitsigte oor die see en strandmeer. Groot-Brakrivier is op die Tuinroete, hal...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hersham

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in The Island, Groot-Brakrivier

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë. Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

15% af Aanbod!
VanafR4 800
R4 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Sea View Holiday House 35642 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 tot 10 gaste 250 m vanaf die strand in Groot-Brakrivier. Tydens seisoen word 'n maksimum van 10 gaste toegelaat en buite seisoen word 'n maksimum van 6 gast...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Oppi Lagoon is in die Southern Cross-woonbuurt in Groot-Brakrivier en is net 800 m van die strand by die Groot-Brakriviermond af. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oop...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Knus-Seewoonstel bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Groot-Brakrivier. Dit is naby die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Suiderkruisstrand en Groot-Brakrivier se strandmeer. Boonop is di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za