Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hersham

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Hersham van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Hersham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hersham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hersham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hersham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hersham Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Hersham

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Oord in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Dwarswegstrand is na aan die Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Die omgewing het 'n aangename klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strande. Die oord spog met toegangsbeheer en 24 uur-sekur...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Great Brak River Flat 33580 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, bokant die eienaar se huis. Dié woonstel is in Groot-Brakrivier met ongerepte strande en 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem. Die woon...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

KasaPlanka is 'n selfsorghuis in Dwarswegstrand, naby Grootbrakrivier en Mosselbaai. Dit is in 'n privaat oord wat baie veilig is. Die huis is sowat 200 m vanaf die strandfront. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Dwarswegstrand M&S is 'n selfsorgwoonstel en in 'n sekuriteitskompleks met toegangbeheer geleë. Die woonstel het lieflike see-uitsigte en is net 'n kort entjie se stap vanaf die strand. Dié woonstel is op die ond...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

L' Art Guesthouse is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die dorp is bekend vir sy jaarlange matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulture...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Son op Water is 'n bekoorlike strandhuis in Dwarswegstrand, naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n baie veilige privaat-oord geleë. Mense wat hier aanklop is mal oor die asemrowende...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Dwarswegstrand Beach House is in Groot-Brakrivier, Dwarswegstrand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houtstrandhuis met see-uitsigte. Dié huis is stapafstand van die moi strand af. Gaste word gesu...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Gelukkie By Die See is in Dwarswegstrand, net buite Groot -Brakrivier tussen George en Mosselbaai geleë. Die vakansie gevoel van hierdie pragtige, ruim strandhuis sal jou onmiddellik laat skoene uitskop! Dié dub...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

@ The Lighthouse is in Groot-Brakrivier aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Dit bied selfsorgverblyf van puik gehalte wat ideaal is vir groot gesinne wat smag na 'n rustige vakansie in hierdie pragtige omgewing. Die e...

Vanaf
R955
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ons Werf Self-Catering House is 'n luuks gemeubileerde, moderne selfsorghuis met 3 dubbel en suite-kamers. Die verblyf bied pragtige uitsigte oor Groot-Brakrivier, die strandmeer en die Outeniquaberge in die verte. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za