Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (20)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Wildsplase

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas

Wildsplase binne 100 km vanaf Hluhluwe

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is perfek vir reisigers wat vir sake of ontspanning wil wegbreek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir ...

Vanaf
R9 780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Thonga Beach Lodge bied verblyf wat maaltye insluit en is aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die iSimangaliso Wêrelderfenisterrein geleë. Die oord is die ideale plek om die ongerepte wildernisst...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Meer-en-See, Richardsbaai

Imvubu Lodge is in 'n lowerryke omgewing met 'n oorvloed voëls. Dié lodge is langs Menywa Meer in Richardsbaai en bied B&B- en selfsorgverblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met toegang...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Pakamisa. Die naam in Zoeloe beteken "om op te lig". Hier kan gaste dus verseker wees van 'n ligte gemoed en 'n vrolike Afrika-ervaring. Verblyf word aangebied in 8 luukse suites. Elke suite het 'n koninggrootte-be...

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongola, Olifantkus

Kleinberg bied pragtige uitsigte, wild wat vrylik rondloop en gerieflike oornagverblyf vir gaste wat van en na Sodwana, Mosambiek en Swaziland reis. Dis net 6 km vanaf Pongola. Kleinberg bied chalets met slaapplek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66...


Wildsplase binne 200 km vanaf Hluhluwe

Vanaf
R295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ndumo Game Reserve, Olifantkus

Ndumu River Lodge is die ideale plek vir 'n wegbreek. Dis een van die min bestemmings waar gaste die Groot 5 by 'n wildreservaat kan sien en binne 'n uur se ry walvisse en dolfyne ook kan sien. Daar is 'n verskeiden...

Vanaf
R3 460
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Olifantkus, Tembe Nasionale Olifantpark

Royal Thonga Safari Lodge spog met 'n direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe-olifantpark, en is 372 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-reservaat is in 'n omgewing met ...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ndumo Game Reserve, Tembe Nasionale Olifantpark

By Tembe Elephant Park & Lodge kan jy die majestueuse groot tande van Suid-Afrika in al hul glorie ontmoet. Die lodge is in Maputaland geleë, in die noord-oostelike deel van KwaZulu-Natal. Tembe is die tuiste van...

Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Kosi Forest Lodge is in Maputuland binne die grense van 'n internasionaal erkende wêrelderfenisgebied iSimangaliso-vleilandpark. Gaste kan hierdie buitengewone gebied van prag en diversiteit verken, of ontspan in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Hluhluwe wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Hluhluwe akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hluhluwe akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]