Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (91)
B&Bs (10)
Wildsplase (22)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Hoedspruit

4.5 / 5  
volgens 309 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 309 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

At Rest Bushstay is op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Die stil deel van die dorp gun gaste 'n rustige geleentheid voordat die park aang...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Mist of Gold het 'n bekoorlike, natuurlike ligging in die hartjie van Hoedspruit (Limpopo) en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek waar hulle steeds 'n ware Afrika-ervaring kan beleef. Daar is 7 hou...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Ujabule Lodge is in die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n lekker afgesonderde gevoel. Tog is jy net 'n paar minute van die dorpie Hoedspruit se winkels en restaurante. Elke privaat suite smelt pragtig met die omge...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Hatbrooke Lodge is in die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Daar is verskeie wild wat vrylik op die landgoed rondloop. Die lodge beskik oor 3 kamers wat elkeen met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n en suite-badk...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Warthogs Rest is 'n pragtige lodge op die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van di...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Loerie Guest House bied B&B-akkommodasie in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike 3-ster-akkommodasie en ons ligging is perfek vir sak...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Blyde Mountain Country House is 'n 4-ster-gastehuis wat B&B-verblyf bied. Die gastehuis is 15 km van Hoedspruit af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, na aan verskei...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë. Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Knob Thorn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied semi-selfsorgverblyf met 'n rustige Bosveldatmosfeer. Verblyf word in 'n gastekamer op 'n erf waar die eienaars ook woon gebied. Die gastekamer het slaapplek vir...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit

Hunters Rest is ’n gastehuis in die klein dorpie Hoedspruit en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers is. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaard...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 99 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hoedspruit gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]