Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (6)
Lodges (19)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Hoedspruit

4.4 / 5  
volgens 167 resensies
Lees regte resensies van Hoedspruit van 167 geverifieerde gaste.
Indien jy Hoedspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hoedspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hoedspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hoedspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hoedspruit Selfsorg-eenhede

61 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation is in die hartjie van Hoedspruit geleë, tussen die Kruger Wildtuin en die Blyderivierspoort. Dié klein en unieke bewaringsgeoriënteerde dorp bied verskeie interessante toere en doendin...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 spoggerige bosveld-lodges in 'n stil, eksklusiewe, afgesonderde gedeelte van Hoedspruit Wildreservaat waar die wild vrylik rondloop. Die hoofbosveldlodge word om...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Blyde River Cabin Guesthouse is 'n privaat houthuisie in 'n wildreservaat op die rand van 'n bedreigde rivierwoud. Hier sal die gekabbel van die Blyderivier jou van al jou sorge laat vergeet. Die opset is ideaal vir...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Wild Dog Inn is in Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit en bied 'n keuse van 2 eenhede. Die eenhede is apart van die hoofgebou en gaste kan die tuinkothuis of Kothuis 2, elk met 'n privaat ingang, bespreek....

Vanaf
R5 550
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Huis) is 'n huis wat onlangs opgeknap is. Dit word as 'n selfsorg-eenheid verhuur waarvan gaste 'n kamer kan kies. Spesiale tariewe kan gereël word per persoon wat deel. Die ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

By BushGlam Luukse Vakansiehuis kan jy jouself verlustig in 'n moderne, luukse omgewing. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. BushGlam beskik oor 3 moderne slaapkamers, 2 moderne badkamers, ruim sitkamers,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R6 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hoedspruit

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis is 'n luukse grasdak-selfsorghuis met 'n uitsig oor die manjifieke Olifantsrivier. Umfula Estate is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë en is net 20 km se ry van Hoedspruit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf, in 'n pragtige Afrika-styl lodge, in die Hoedspruit Wildlife Estate. Die lodge bied 'n uitsig van die bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit

The Bushbabies is 'n luukse eliteselfsorg-lodge met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 op die Hoedspruit Wildlife Estate met 'n uitsig oor die groengordel. Ons bied gaste komplimentêre tee, koffie, verromer, suiker, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hoedspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hoedspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hoedspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za