Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hout Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hout Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 225 resensies.

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Houtbaai rock - mal lekker vis restuarante."

Houtbaai

Oakburn Cottage

"Heel lekker restaurantje in de haven. Vanuit Linda street rechts en aan het einde van de weg weer rechts richting de haven. Wharfside Grill Restaurant! "

Houtbaai

Riverside Boutique Hotel

"Baie lekker vis gehad en mooiste sonsondergang by die hawe. Beveel dit aan vir ander."

Houtbaai

Thandekayo Art Gallery Guest House

"Houtbaai se natuurskoon is nie net sprokiesagtig mooi nie, maar die ligging so naby Kaapstad en die Kaapse wynlande maak dit 'n heerlike basis vir daguitstappies."

Houtbaai

Mountain Rise Cottage

"Gezellig dorp met prachtige natuur."

Houtbaai

Cosy Hout Bay Loft

"'n Unieke 'community' met baie atmosfeer. Die strand is groot genoeg om almal te akkommodeer, met honde, kinders en almal wat net rustig langs die see wil stap of ontspan. "

Houtbaai

Montana Muse

"Dis baie mooi, veilig en skoon. Die weer was baie onvoorspelbaar maar daar is baie afleiding en eetplekke om te kan ontspan. Die berge en see het 'n kalmerende effek op 'n mens en die uitsigte is asemrowend!"

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Absoluut wonderlike ervaring!"

Houtbaai

Thyme Villa Hout Bay

"Lieflike ligging buite die groot gedrang maar naby genoeg om alles te besoek. "

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Houtbaai is baie lekker, as jy die balans soek tussen die stilte van die see, die mooi van die wynplase, en sentraal vir die Kaapse rumoer, met 'n tikkie kuns en kultuur."

Houtbaai

Montana Muse

"So many great restaurants within walking distance. Very convenient."

Houtbaai

Cosy Hout Bay Loft

"Pragtige plek, oulike restaurante, veral The Dunes en Mariners Warf - heerlike kos!"

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Houtbaai is die beste!"

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Ons is baie lief vir Houtbaai."

Houtbaai

Flora Bay Resort

"Ligging van oord is nie net wonderlike Houtbaai nie, maar ook naby genoeg vir alle besienswaardighede in die Kaap. 30 minute van lughawe af, 20 min van Kaapstad af. "

Houtbaai

Whittlers Lodge

"Too beautiful for words!"

Houtbaai

Montana Muse

"I will visit Houtbaai again in the near future."

Houtbaai

Cosy Hout Bay Loft

"Houtbaai is 'n wonderlike plekkie, rustig en tog ook sentraal van alles af."

Houtbaai

Oakburn Cottage

"Baie mooi plek! 5 sterre."

Houtbaai

Seacliffe Lodge B&B

"Baie lekker, dankie!"

Houtbaai

Mountain Views Guest House

"Dit was wonderlik. Sal weer daar gaan kuier."

Houtbaai

The Beach House

"Houtbaai is baie sentraal geleë en gee toegang tot Kaapstad, Valsbaai en omliggende dorpe. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die uitsig oor die baai is wonderlik vanaf sommige eetplekke."

Houtbaai

The Beach House

"Sjarmante dorpie. Baie goeie, sentrale ligging."

Houtbaai

The Beach House

"Houtbaai is pragtig en het my hart gesteel."

Houtbaai

The Beach House

"Hout Bay has excellent views . The Indoor Hout Bay market is interesting and has great atmosphere. Chapmans Peak Hotel and it's restaurant, The Lookout Restaurant, have excellent sea food and a great view! "

Houtbaai

Mountain Views Guest House

"Lekker gegeten in "Dunes". Leuke bootuitstap naar Seals Island."

Houtbaai

Mountain Views Guest House

"Eetplekkies wonderlik en vriendelik en kos heerlik. Sal altyd terug gaan."

Houtbaai

The Beach House

"Héérlike kos by The Look Out op die hawe."

Houtbaai

Seacliffe Lodge B&B

"Ons het als geniet wat Houtbaai bied en het heerlik vakansie gehou."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem