Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hume besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hume.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hume akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hume Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hume Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Hume

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hume

25% af Winteraanbod!
VanafR825
R619
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Getaway Self-catering Tygervalley is in Kenridge, Kaapstad geleë. Dié woonstelle is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynroete en 4 minute vanaf die Tygervallei Winkelsentrum. Die verblyf bestaan uit 3 woonste...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Ridgeworth, Wes-Kaap

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van Kaa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tygervallei, Wes-Kaap

The Falls is 'n selfsorg-eenheid in die Tyger Waterfront in Bellville, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is lekker naby die winkelsentrums, soos Tygervallei-winkelsentrum, t...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Waterfront Luuks en Sentraal is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die gewilde waterfront-kompleks Tyger Falls in Durbanville. Die area spog met uitstekende restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas-wyn...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Posto al Sole is in Ridgeworth, Belville. Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-selfsorgeenhede. Die eienaar bly op dieselfde perseel. IL Bacio het slaapplek vir 3 gaste en IL Mare en IL Sole het elk slaapplek vir 2 ...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenever, Wes-Kaap

Lemon Cottage bied verblyf in 2 knus selfsorgkothuis met slaapplek vir 3 gaste in elk in die boomryke voorstad Kenever in Bellville. Lemon Cottage 1 beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Luxury Apartment - Tyger Waterfront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die Tyger Waterfront in Tygervallei. Dié woonstel het 'n uitsig oor die water en is ideaal v...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Cape Country Cottage is in Durbanville, Kaapstad en bied suites wat op ’n kamer- of B&B-basis bespreek kan word. Die perseel is ideaal geleë en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za