Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1882 resensies.
"The sky was overcast so no stars, but we will get back as soon as possible to enjoy SALT."
"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."
"Stil dorpie waar mens net lekker kan ontspan en die Karoostilte en -sterre kan bewonder en geniet."
"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."
"Die plek is pragtig en met sy historiese geskiedenis, Sutherland kan absoluut 'n toeristebestemming word!"
"Unfortunately it was raining and very misty so we couldn't explore the area as much as we wanted. It is a beautiful historical town. Will definitely visit it again in the near future."
"Heelike wegbreekplek in die Karoo met genoeg vars lug en baie vriendelike mense. Hier kan 'n mens nog die stilte geniet en pragtige sterre sien."
"Puik plek om te bly as mens die nabye berge wil gaan ontdek. Daar is ordentlike eetplekke ook."