Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1910 resensies.

Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos

"Ladismith het nie baie winkels nie maar sal kry wat jy nodig het en dis baie rustig en stil!"

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Nie geskik vir langer as 1 oorslaap nie."

Kaap Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Unique, largely unspoilt area of much beauty."

Prins Albert, Kaap Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Lovely small town with good, small shops and restaurants."

Prins Albert, Kaap Karoo

Aloe Guest House

"Pragtige plekkie met gawe mense. Swartberg Hotel het lekker kos. The Ruud Chef ook heerlike kos, net jammer hul bedien nie ontbyt."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Good place for a sleepover on a long trip."

Merweville, Kaap Karoo

Cindy Se Huisie

"Dit is 'n baie skoon dorp en lekker stil in die aande."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Pragtige Karoodorp."

Prins Albert, Kaap Karoo

Skonerus

"Pragtige dorpie, oulike winkels en mooi omgewing naby die Swartberge!"

Kaap Karoo

Gannaga Lodge

"Baie mooi, die omgewing is kos vir die siel."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Baie aangenaam verras met Sutherland, sal beslis weer gaan kuier."

Merweville, Kaap Karoo

Die Botes Huisie

"So lekker gesels met almal wat ons op die dorp teëgekom het. Die Boekklub (reeks en restaurant), die slaghuis, Karoo Blessings (nougat), The Little Shoppe, die besonderse NG Kerkgebou, die staproete tussen Sutherland en Merweville, ens."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Baie om te besigtig, jy kan halfpad opry met Swartbergpas, wat met aangryplike klowe en asemrowende uitsig beloon word (die mooiste deel van die pas) en terug keer binne 45 minute (14 km) terug wees in dorp. Netjies goed versorgde dorpie, lekker veilig stap in dorp tussen die netjiese, klassieke Karoohuisies! Ervaar Karoo-gasvryheid!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"'n Pragtige dorp met hope interessante dinge om te sien en vriendelike mense."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Die sterrekyk en besoek aan planetarium in dorp 'n moet."

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Hotel

"Mooiste dorp in RSA!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Hotel

"Skoon, netjiese, mooi dorp."

Kaap Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Wonderlike mense en grieflike blyplekke."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Stal Cottage

"'n Plek so naby aan my hart!"

Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos

"Vind dit jammer dat die inligtingskantoor gesluit is op 'n Saterdag voormiddag. Tipies kom toeriste op 'n Saterdag aan en verlang inligting."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Wonderlike plek om batterye te laai."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Baie skoon en vriendelike dorp."

Laingsburg, Kaap Karoo

Herambi Guest House

"Dankbare dorp. Omgewing baie mooi na reën."

Prins Albert, Kaap Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Oor naweke is Prince Albert feitlik dood."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"A little town with as much and as little to do as you want to.....also recommend the Swartberg pass."

Sutherland, Kaap Karoo

Jack of the Karoo

"Sutherland is 'n mooi, skoon en netjiese dorp. Ons het die mooie ou Kerk besoek en by 'n paar winkels ingeloer, die lokale supermark is baie goed toegerus en die diens vriendelik en hulpvaardig. By die planetaruim was daar 'n heerlike warm koppie koffie. Hoop regtig Sutherland kan verder ontwikkel as 'n gewilde toeristebestemming."

Sutherland, Kaap Karoo

Alien Inn

"Sutherland - sy ligging, interessante geskiedenis, karoo-omgewing, geleentehede om meer van die sterrekunde te leer en natuurlik sy intense, koue winters, bied geweldig baie aan die leergierige en nuuskierige toeris. Ons was al talle kere daar."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Pragtige plattelandse dorpie!"

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang