Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap St. Francis akkommodasie
91 lekke plekke om te bly
Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar ...
9 Grosvenor is 'n pragtige selfsorg-woonstel onder 'n residensiële huis in 'n veilige en stil area van Kaap St. Fra...
Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie...
Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. F...
Seafront Wild Side is 'n vakansiehuis op 'n eeue-oue rotsformasie in Kaap St. Francis. Dit bied 'n pragtige see-uit...
Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radi...
Palms on Ibiza bied verblyf in gastekamers in Santareme, St. Francisbaai. Die perseel is in 'n pragtige tuin met 'n...
Palamos on Sea is in die hartjie van St. Francisbaai, 'n vakansiedorp wat ongeveer 'n uur se ry wes van Gqeberha (P...
Sunbird 2 is 'n selfsorghuis in Cape St. Francis Resort en spog as die perfekte vakansieplek vir 'n gesin of groep ...