Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"The falls are pumping at the moment due to the rainfall (March 2022)."
"Upington has a rich history. A pity the Oranje-Kalahari Museum is not well cared for."
"Ons was mal oor Upington en die area. Daar is heelwat om te beleef en het 'n skoonheid van sy eie."
"I have family in Upington, so we travel there every year but this was my first time staying over in a guesthouse in Upington. So, always my holiday destination."
"Die Kalahari is 'n pragtige omgewing met ongelooflike landskap en natuur skoonheid. Dit is beslis 'n omgewing wat meer gereeld besoek behoort te word en te waardeer word."
"Pragtige en rustige omgewing waarin ons werklik tot rus kon kom. Beveel beslis aan."
"Probeer asb. mense wat rommelstrooi langs loopareas vasvat, skande hoe party mense die pragtige omgewing bemors!"
"Songeisers kan bydra tot kragbesparing met soveel heerlike sonnige weer."