Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

"I'd be happy to stay again in the future."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Sal vir seker weer gaan. Ons was te kort daar om by alles uit te kom. Heerlik by Red Ox geëet."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Die park en die valle is asemrowend. "

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Al probleem is tyd. Jy moet meer tyd daar spandeer."

Augrabies, Kalahari

Brabeesmond

"Was 'n ervaring om na valle te gaan kyk. "

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Upington is 'n klein stad, alle wat jy moontlik kan benodig is hier te kry."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"We enjoyed our Kalahari roadtrip."

Upington, Kalahari

Waterfront Guesthouse & Venue

"Skoon en rustige stad en die inwoners groet eerste op straat en in winkels."

Keimoes, Kalahari

The Overlook

"Die dorp is regtig baie, baie vuil. Rommel lê orals in die strate rond. Dis regtig erg soos dit daar lyk."

Kenhardt, Kalahari

Kenhardt Hotel

"Baie skoon, mooi en rustige dorp."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Pure delight! Loved the falls!"

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"’n Pragtige toeristeplek."

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Upington is 'n gerieflike plek langs die Garieprivier en naby aan die Augrabies Waterval NP en die Kgalagadi Oorgrenspark. Die dorp het enige winkel en besigheid wat jy sal nodig kry."

Upington, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Centre of town is not as I have seen it few years back."

Upington, Kalahari

Affinity Lodge

"Skoon strate was opvallend."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"Dit was 'n hoogtepunt vir ons."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Vuil en verwaarloosde dorpie."

Kalahari

Khamkirri

"Die Kalahari is 'n goeie bestemming vir besigtiging van natuurlewe."

Kalahari

Zoutpanputs Game Farm

"Dis vir seker ons nuwe gunsteling bestemming in Suid Afrika."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Pragtige deel van ons land wat almal moet ervaar!"

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Perfek vir oornag en dagbesoek aan Augrabies."

Kalahari

Jaimais le même

"Pragtig en baie lekker."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Wyn- / brandewynkelders in die omgewing lekker om te besoek, die Koms kokerboomkwekery baie interessant, naby genoeg aan die Augrabies watervalle om daar 'n draai te maak."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Uitsonderlik na al die goeie reën omtrent geen rooi duine nie. Spesiale plekke soos Koppieskraal-kameelplaas en die Meerkat sanctury."

Augrabies, Kalahari

Brabeesmond

"Dit is 'n pragtige plek."

Upington, Kalahari

The Cape Lodge

"Groot plek en redelik netjies- goed as 'n deurgang na ander plekke. Ons het die mall se netheid geniet."

Kalahari

Rooipan Guest House

"In die Kalahari is waar ons siele rustig raak en herlaai. Ons is rooiduin-kalahari-kinders en dit sal nooit uit ons bloed gaan nie."

Upington, Kalahari

Ambiente Budget Accommodation

"Baie mooi skoon dorp. Het dit nie verwag nie. "

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang