Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (149)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Kampsbaai

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Fulham View is 'n pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n huis met 2 eenhede in Kampsbaai. Dié woonstel spog met pragtige argitektuur en moderne meubels. Gaste sal absoluut tuis voel in hierdie lieflike, helder, volle...

Vanaf
R2 270
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied. Die woonstel het lugversorging en bied s...

Vanaf
R6 860
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Msangasanga is 'n selfsorg-villa in die luukse Kampsbaai-woonbuurt in Kaapstad. Dit is net 1,5 km van Kampsbaai se strand, restaurante, kroeë, klubs en winkels af, én net 25 km van Kaapstad Internasionale Lughawe ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Rontree Reflections is 'n selfsorg-villa in die luukse Bakoven in Kaapstad. Dis net 1,5 km vanaf Kampsbaai se kus met restaurante, kroeë en winkels. Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 ...

Vanaf
R5 625
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa 31 is 'n selfsorgvilla in 'n luukse woonbuurt, Kampsbaai in Kaapstad. Die perseel is 1,5 km van Kampsbaaistrand, restaurante en kroeë af. Dié tripelverdiepingvilla het slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapk...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Belmondo is 'n ruim, selfsorg-villa in die luukse buurt, Kampsbaai, in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike uitsig op die berg en oor die see wat oor die huise se dakke gesien kan word. Dié drieverdieping...

Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 eksklusiewe en suite-kamers met helder, asemrowende uitsigte oor die see en die berg. Dit is ideaal vi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 900
R1 710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Sea Breeze Suite is 'n ruim woonstel op die eienaar se eiendom in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstel is in 'n tuin wat goed versorg is en is naby die see, restaurante en die prentjiemooi Kampsbaai-promenade. Die ...

Vanaf
R35 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kampsbaai

Casa Grace Villa is 'n moderne villa met 'n see-uitsig in die luukse Kampsbaai. Dié villa beskik oor 6 slaapkamers en is net 750 m vanaf die strand en promenade met restaurante, kroeë en koffiewinkels. Elke kamer...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Dunkeld is 'n selfsorghuis in die luukse woonbuurt, Kampsbaai, in Kaapstad. Die villa is die ideale basis vanwaar besienswaardighede in en om die Atlantiese Kusgebied verken kan word. Dié dubbelverdiepinghu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]