Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR1 370
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai

61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat sentraal geleë is in die luukse seekant-woonbuurt genaamd Kampsbaai in Kaapstad. Dit is net oorkant die pad van die Houghton-trappe geleë wat lei na die stil B...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

12 Monte Carlo Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuritetiskompleks in die skilderagtige, luukse Kampsbaai. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofsla...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Rock Apartment bied verblyf met 'n pragtige see-uitsig langs die see in Bakoven. Gaste kan die vensters oopskuif om die seeluggie in te laat. Daar is ook 'n heerlike swembad op die stoep met 'n uitsig oor die see. ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Linda Vista is een van die laaste oorblywende historiese villas in Kampsbaai, en is nou verklaar as 'n erfenisgebied. Dié pragtige huis is net een blok vanaf Kampsbaai se hoofstrand en die bekende Kampsbaai promena...

Vanaf
R12 258
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Kampsbaai

Amber Place is 'n groot selfsorg-villa met 8 en suite-slaapkamers, ideaal vir groot groepe of gesinne. Die villa is ligging is uitstekend en dit kyk uit oor Kampsbaai se strand en die majestueuse Twaalf Apostelsberg...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Kampsbaai

Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 gewilde strande en gaan wandel op die strand - die wit sandstrand is net 20 treë weg. Die strandhuis...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Minima bied gemaklike selfsorgverblyf in ’n lieflike, smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op die laer verdieping van ’n villa in Kampsbaai. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand en ...

33% af Aanbod!
VanafR1 260
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Camps Bay Beach Cottages is in die hartjie van Kampsbaai geleë met die ikoniese Twaalf Apostels-bergreeks in die agtergrond. Stone Cottage is die ideale verblyf vir enige vakansie. Verblyf is beskikbaar in 3 eenh...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 900
R1 710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Sea Breeze Suite is 'n ruim woonstel op die eienaar se eiendom in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstel is in 'n tuin wat goed versorg is en is naby die see, restaurante en die prentjiemooi Kampsbaai-promenade. Die ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Practical Magic bied selfsorg-verblyf. Hierdie dubbelverdieping-meenthuis het 3 slaapkamers en is op die tweede hoogste straat in Kampsbaai met 'n ongelooflike uitsig. Dis ten volle gemeubileer vir 5 gaste met 'n ek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za