Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (147)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (131)

Resensies van Kampsbaai

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Fairways on the Bay is 'n kontemporêre gastehuis binne 100 m vanaf Kampsbaai se strand in Kaapstad. Gaste kan vanaf die gastehuis die pragtige strande van die Atlantiese kus en majestueuse uitsig oor die see, op Ta...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - Kingfisher is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die kompleks het parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Rock Apartment bied verblyf met 'n pragtige see-uitsig langs die see in Bakoven. Gaste kan die vensters oopskuif om die seeluggie in te laat. Daar is ook 'n heerlike swembad op die stoep met 'n uitsig oor die see. ...

Vanaf
R4 550
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Blue Views Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bakoven in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 1,5 km van Kampsbaai-strand, restaurante en winkels af. Die ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 en suite-sla...

Vanaf
R17 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Ocean Villa is 'n ruim villa in Bakoven met slaapplek vir 10 gaste. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers wat op die boonste en grondvloer geleë is. Die boonste kamers het 'n balkon wat reg rondom...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Blue Views Penthouse 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë binne 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels. Dié smaakvol versierde ruim woo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Athol Views Studio is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in ’n stil cul-de-sac in die gesogte Kaapstadse voorstad, Kampsbaai. Die moderne ontwerpte ateljeewoonstel is oopplan met ’n slaapkamerarea...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Kampsbaai

Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 gewilde strande en gaan wandel op die strand - die wit sandstrand is net 20 treë weg. Die strandhuis...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kampsbaai

Merridew is 'n selfsorghuis in die luukse area Kampsbaai in Kaapstad. Die perseel is 1 km vanaf Kampsbaai se strand en die verskeie restaurante, nagklubs en winkels en is sowat 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lu...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Blue Views Penthouse 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Dié kompleks is 1 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en winkels. Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]