Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"'n Moet om na Vallei van Verlatenheid te gaan en ook die pragtige kerk. Sou baie graag binnekant van die groot kerk wou sien."
"A lot of very interesting places to visit, and you can walk to them all. Town people are also very friendly."
"Prince Albert is still a worthwhile destination, although I think it has become slightly commercialized. The road in & out of this town is worth the visit on its own, it is spectacular."
"A quaint town, with everything you need & more. Home of 3 Sons Lamb which is probably the best meat in the country. Friendly helpful people."
"Cute little city. Nice places to eat, drink coffee and shop for presents. Very close to a beautiful desolate valley."
"Graaf Reneit is a must-visit town to absorb the history and magic of the old-world charm. The town is clean and neat and residents are proud of their town and maintain their homes."
"Gariepdam is altyd indrukwekkend om te sien veral as die wal oorloop, area omring deur pragtige berge."
"Ons het oor 'n naweek Prince Albert besoek en het gevind dat plekke soos die museum en antieke winkels vroeg toe maak en Sondae is baie koffie winkeltjies toe. Sal voorstel dat mens eerder gedurende die week moet gaan. Maar let wel dat Prince Albert definitief 'n plekkie is wat mens moet verken en waardeer."
"Sal eendag graag weer Colesberg besoek. Soek nog na my voorsate (Kempers) se grafte. Jammer oor die vandalisme in die begraafplase en dat die stadsraad versuim om dit te bekamp. Heerlike lamskenkels by Boudreaux Restaurant indien jy 'n beskikbare eetplek voor 17:00 wil besoek. Ander restaurante eers later oop."
"Die omgewing is effens verwaarloos, lang gras en 'n mens kon nie die dam duidelik van die uitkykpunte waarneem nie. Het ook bietjie onveilig gevoel vanaf uitkykpunte. Dit bly egter 'n wonder om te aanskou as al die sluise oop is."
"Great stop-over when travelling from Ventersburg to Cape Town, distance very do-able without rushing!"
"'n Mens moet tyd maak om na die Vallei van Verlatenheid te gaan kyk - dis eintlik verkeerde woord, ek dink nie dis verlate nie, God is oral."