Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11367 reviews.
"Die Karoo laat jou rus en vrede vind. Die sterre is so naby dit voel of jy dit kan pluk. Karoolug is goed vir jou siel en gees."
"Pragtige skoon dorp wat goed onderhou word. Die Camdeboo Nasionale Park is 'n moet op enige persoon se emmerskoplys!"
"It is a midway sleepover between Gauteng and Port Elizabeth. It is a halfway station."
"Net oorgeslaap, nie dorp besoek nie, alhoewel alle benodighede soos restaurante ens. beskikbaar is."
"'n Pragtige, netjiese en veilige plattelandse dorpie met 'n fantastiese ligging by die indrukwekkende Gariepdam!"
"Pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing. Sal weer daar besoek gaan af lê. Uilhuis-besoek was baie interessant."