Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas. Dié oopplan-kothuis is in die tuin van die eienaar se hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare selfsorgverblyf in die klein dorpie, Kakamas. Hierdie dorp skuil aan die oewers van die Oranjerivier en bied 'n ontspannende wegbreek tussen die wingerde en plase. D...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Oord in Upington, Groen Kalahari

Riva Resort is geleë op die oewer van die Oranjerivier, net buite die skilderagtige, warm Kalahari-dorp, Upington. Kom ervaar die asemrowende sonsondergange, 'n ster-gevulde Afrika-hemel, die plaas atmosfeer van ru...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kakamas, Groen Kalahari

Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dit is op dieselfde perseel as The Rosé Café geleë wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Dit is...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

Kaniklani Guest Apartments bied goed toegeruste selfsorg-akkommodasie in Kakamas. Hierdie selfsorgwoonstelle is huislik en ideaal vir 'n rustige en ontspanne wegbreek. Kaniklani bestaan uit 'n tweeslaapkamerwoonste...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

O'Hiki Gastehuis is in die dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ...

Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Anwil Guesthouse B&B is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens, en dan 'n en suit...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Progress

High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. Dit is naby hoofweë, winkels, restaurante en Upington se sakekern. Die lodge het 8 luukse suites w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Villa Borghesi is 'n pragtige gastehuis wat lekker sentraal in Upington geleë is naby die Oranjerivier se oewer. Ons is naby die middedorp en 10 minute se ry van die lughawe af, ideaal vir sakereisigers. Dis ook id...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die oewer van die Oranjerivier naby Upington geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie aan vakansieganger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Keimoes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kalahari blad indien jy na meer Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za