Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimoes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimoes akkommodasie
Bladsy 4 - 13 lekke plekke om te bly
Desert Ruby Retreat is 'n bekoorlike chalet wat selfsorgverblyf in Kakamas, Noord-Kaap bied. Hierdie verblyf spog m...
The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km ...
Jamais le même bied verblyf in 2 aparte eenhede op 'n plaas, net 10 km vanaf Kakamas. Verblyf word in 2 eenhede ge...
Anwil Guesthouse is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkam...
High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. D...
Laola Guesthouse is in Upington en is die ideale wintervakansiebestemming op die hoofroetes na Namibië. Verblyf wo...
Jas-Malliam Gastehuis is in Upington, 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit bied geri...
@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die ...
River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisiger...
The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers....