Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Rand, Upington

Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende b...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Al die nodige geriewe is nabygeleë en daar is verskeie restaurante en doendinge in die omg...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upington, Groen Kalahari

Africa River Lodge se gasvryheid is so tydloos soos die rivier. Ou gaste, gedeelde herinneringe en nuwe vriende is almal ewe welkom om die warmte en vriendelikheid van hierdie lodge te ervaar. Hierdie betowerende ga...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Classic Court is geleë in 'n lieflike, stil deel van Upington en die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 sterre aan Classic Court toegeken. Die B&B is naby aan die sakekern, Kalahari Winkelsentrum, hospit...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer. Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing. Dié gastehuis bied billike selfsorgverblyf in 3 gesinskamers en 3 standaardkamers. Al die kamers is goed toegerus m...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Welkom by Three Gables Guesthouse in Upington. Three Gables bestaan uit 2 groot plotte wat saamgevoeg is. Ons bekoorlike, ou huis se balkon het 'n uitsig oor die reuse tuin, sprankelende, ronde swembad en 'n tuinkot...

25% af Aanbod!
VanafR1 100
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Keimoes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kalahari blad indien jy na meer Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za