Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 618 resensies.

Kimberley

Horseshoe Inn

"Oulike plek met baie geskiedenis."

Hadison Park, Kimberley

Agros Guest House

"Baie rustige en veilige omgewing."

Kimberley

Komrus

"Eerste keer wat ek hier oorbly en daar is meer om te doen as wat ek verwag het."

Labram , Kimberley

44 Memorial Manor

"Baie sentraal, maar stil woonbuurt."

Kimberley

Mein Heim Estate

"Kimberley het die mooiste geskiedkundige plekke. Definitief 'n moet om te gaan besigtig."

Kimberley

Sleepers Inn

"Moenie hier probeer jaag nie. Neem tyd om die geskiedenis te waardeer."

Kimberley

Komrus

"Ons was by Kimberley se Gat. Met 'n ou tram gery - heerlike ervaring."

Kimberley

Mein Heim Estate

"Absoluut die beste ooit."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Die Gat is 'n moet. Magersfontein is 'n baie interresante en geskiedkundige ervaring. Kan Kimberley beslis aanbeveel. McGreggor Museum is baie leersaam. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Ons het vir twee jaar in Kimberley gewoon en gewerk, baie verbeterings is gemaak en ons was verbaas oor al die nuwe winkels en die Horseshoe Inn."

Kimberley

Australian Arms Guest Lodge

"Kimberley is wonderlik en ons het heerlik oornag in Kimberley Anne."

Kimberley

Diggies Lodge

"Die Groot Gat bly 'n toeriste-aantrekking."

Labram , Kimberley

Mc Kala Guest House

"Goed geleë. Naby als, daar is baie om te sien. Ons het 'n hele oggend by die 'groot gat' en myndorpie spandeer. Lekker daar geëet en baie fotos geneem. Die flaminke by Kamferdam is 'n belewenis. Gesukkel om van die plekke te kry. Van die GPS koordinate op Kimberley toeristekaart is verkeerd."

Kimberley

Sleepers Inn

"Was geweldig beïndruk deur die vriendelike ontvangs by al die besighede waarby ons betrokke was. Die behulpsaamheid van die werkers het my werklik beïndruk."

Kimberley

Komrus

"Dit was my eerst keer, sal dit weer besoek. "

Kimberley

Komrus

"Wonderlike plek."

Kimberley

Komrus

"Besienswaardighede was die moeite werd."

Kimberley

Sleepers Inn

"Fantastiese plek!"

Kimberley

Sleepers Inn

"Baie vriendelike en behulpsame inwoners."

Kimberley

Komrus

"Bly 'n puik toeriste bestemming met vriendelike mense."

Hillcrest, Kimberley

Paljas & Kandas

"Baie goeie buurt, en baie veilig."

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Gasvryheid tops."

Rhodesdene, Kimberley

Dankie Pa Guest House

"Nuttige verblyf naby die middestad en toeriste besoekplekke."

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Dit was baie sentraal geleë en ons was definitief baie tevrede en veilig. "

Kimberley

Mein Heim Estate

"Die dorp is baie mooi skoon en netjies en bied baie besienswaardighede."

Kimberley

The Barn Lodge

"Ons wil weer 'n naweek in Kimberley kuier om al die historiese besienswaardighede te besoek. "

Cassandra, Kimberley

Sleepers Inn

"Ons het veilig daar gevoel."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem