Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kirstenhof

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kirstenhof van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirstenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirstenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirstenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirstenhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kirstenhof

Vanaf
R1 180
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai, Wes-Kaap

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai-woud geleë. Ook 3 km vanaf die A...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai, Wes-Kaap

Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkel...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Stonehurst bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige en kompakte tweeslaapkamerhuis op 'n gesogte sekuriteitslandgoed in Westlake. Die landgoed is teen die berge geleë en bied maklike toegang tot die Constantia...

Vanaf
R5 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Chambers House is in die veilige Stonehurst Mountain-landgoed, met 'n pragtige uitsig op die berg geleë. Dié huis is pragtig gemeubileerd en het 3 slaapkamers ? ideaal vir 'n gesin. Die huis bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R10 580
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Piketberg Villa is 'n pragtig, toegeruste vierslaapkamerhuis in Stonehurst Mountain Estate. Die lieflike huis het 'n pragtige uitsig oor Constantia en op Duiwelspiek en bied ruimte vir onthaal en 'n ontspanne atmosf...

Vanaf
R6 651
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Waterberg House is ’n bekoorlike gesinshuis in die luukse Stonehurst Mountain-sekuriteitslandgoed. Dié vierslaapkamerhuis is pragtig versier en bied ’n swembad, tuin en uitgestrekte uitsigte. Die huis is geski...

Vanaf
R10 580
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Mountain Views is ’n pragtige, ruim gesinshuis in die veilige Stonehurst Mountain Estate wat lieflike berguitsigte het. Die landgoed is lekker naby Steenberg Gholfbaan en Wynlangoed asook die Constantia Wynroete. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai in Kaapstad geleë - 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming wat bekend is vir die strande, natuurskoon en argitektuur, sowel as vir gewilde landmerke soos Tafelberg, Kaappunt, Seinhe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za