Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kirstenhof

4.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kirstenhof van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirstenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirstenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirstenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirstenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirstenhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kirstenhof

25% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 625
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Tranquil Waters is in Marina da Gama op die marina geleë en bied slaapplek aan 10 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat die gebruik van 3 badkamer deel. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdie...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante. Let asb. op dat Kaapstad tans 'n water...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Majini, wat "op die water" in Swahili beteken, bied 3 volledig toegeruste selfsorg-kothuise wat in die pragtige Constantia-vallei, net 20 km buite Kaapstad se middestad, geleë is. Die alombekende Constantia-wynroet...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Eastlake is reg op die water in Marina Da Gama geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en rustige huis met 3 slaapkamers. Die huis is privaat en omhein en jy word deur die tuin met 'n lieflike swe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

33% af Aanbod!
VanafR580
R387
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Patmos Guest House is 'n dubbelverdieping-blyplek in Marina Da Gama in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal geleë, net 'n paar minute se ry van Surfer's Corner-strand in Muizenberg se winkels en restaurante af. Ver...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za