Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (70)

Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 925
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Moonrise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Leisure Bay stapafstand van die naaste swemstrande. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n k...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Itongasi Holiday Flat 3 is ’n selfsorgwoonstel op die bank van die Tongazi-rivier in ’n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Dit is net 150 m vanaf die hoofstrand. Dié woonstel bied verblyf aan 4 v...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Hibiscus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Bay. Die kothuis is op 'n residensiële erf waar die eienaars ook woon. Die verblyf is apart van die hoofhuis....

Vanaf
R1 860
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Cest La Vie beteken "so is die lewe" en is die perfekte selfsorgvakansiehuis waar gaste in Leisure Bay, net 150 m vanaf die kuslyn kan ontspan. Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Bronze Paradise Unit 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfront-kompleks in Leisure Bay en spog met 'n mooi see-uitsig. Die kompleks het 'n strandhekkie reg langs die volgende eenheid wat na die strandstraat lei. ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Accommodation on St Ives bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-eenheid in 'n tuin. Dis vas aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Gaste het hul eie ingang en privaatheid. Die eiendom is in 'n rustige deel van Lei...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Bronze Paradise Unit 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Leisure Bay op die strandfront. Dit is versier met 'n Mykonos-tema en maak oop op 'n groot stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay

Gatto Grasso is in Leisure Bay naby 2 swemstrande geleë. Dit bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 4 aparte woonstelle wat altesaam slaapplek vir 14 gaste bied. Die hoofhuis is op die boonste verdieping geleë...

Vanaf
R3 360
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Leisure Bay

Anchor Ridge is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is net 300 m vanaf Peter Pan-baai en Kidds-strand. Die huis is geskik vir 13 volwassenes en 2 kinders en het...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Sand Pebbles no 4 is 'n selfsorg-eenheid in 'n klein kuskompleks van 6 eenhede op Peter Pan-baai in Leisure Bay. Die eenheid bied pragtige see-uitsigte en 'n rustige omgewing, ideaal vir gaste wat wil ontspan en her...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Leisure Bay selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Leisure Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Leisure Bay akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]