Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Clarens (207)
Clocolan (5)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (47)
Ladybrand (10)
Marquard (1)
Rosendal (11)
Senekal (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (350)
B&Bs (35)
Wildsplase (11)
Hotelle (3)
Gastehuise (60)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Malotiroete

4.5 / 5  
volgens 2502 resensies
Lees regte resensies van Malotiroete van 2502 geverifieerde gaste.
Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malotiroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malotiroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Malotiroete

The Green Acorn Guest House is in Fickburg geleë onder die Imperaniberg in die hartjie van die Vrystaatse Hoogland. Dié gastehuis is 'n oase vir moeë reisigers. Die heerlike atmosfeer en uniek versierde gastekame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede met uitsigte oor die tuin. Forest Lane is net 850 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels. Elke selfsorg-eenh...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Golden Gate Streek, Malotiroete

Arcadia is op ’n pragtige sandsteenheuwel met ongelooflike uitsigte op die Rooieberge op ’n plaas geleë. Dié plaas is sowat 18,2 km vanaf Fouriesburg, ’n klein dorpie in die Oos-Vrystaat, en 35 km vanaf Clar...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Fouriesburg, Malotiroete

Presentpoort is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n wildsplaas aan die voet van die Malutiberge. Die plaas is aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n klein dorpie in die Vrystaat, geleë. Die smaakvol versierde kothuis ...

33% af Naweke!
VanafR1 500
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Ashbrook Country Lodge bied selfsorgverblyf in 5 luukse 1- en 2-slaapkamer-lodges, 1 solderkothuis en 2 suites in die dorpie Clarens. Al die kothuise het privaat patio's en asemrowende berguitsigte en is stapafstand...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Collett House and Lavender Cottage is aan Clarens se westekant geleë. Die huis staan op 'n 3000 m²-eiendom. Collett House het 2 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie ingang, 'n oopplan-leefarea met 'n volledig...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste ko...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Malotiroete

Affi Lande Boetiek Gasteplaas is tussen die manjifieke Witteberge, Rooiberge en die Malutiberge in die wonderskone Oos-Vrystaat geleë en is 'n unieke sandsteen-toevlugsoord. Dié mooi gasteplaas is net 5 km van Fou...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Malotiroete

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oor...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Malotiroete

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Maloti Roete akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za