Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1036 reviews.
"Margate nie heeltemal so veilig en lekker soos in die verlede nie. Gelukkig was ons verblyf nader aan Lucienstrand wat baie beter is om by te swem en dis skoner."
"Uvongo beach is a small but nice beach. Unfortunately during our stay there had been a sewage pipe that had contaminated the water so no swimming. Lucky for us there are other beaches close by that we could visit."
"Het al die jare een keer per maand by of Allesreg- of Natspatwoonstelle gebly tot omtrent 2002 toe ek Johannesburg to getrek het. Na 11 jaar weer terug en kan nou weer naweke gaan uitspan in my mees favourite vakansiedorpie."
"Dit was net teleurstellend omrede ons nie die strand en see kon geniet nie omrede die strand gesluit was, maar die akkommodasie het vir seker opgemaak daarvoor."
"Margate oor die algemeen is gewild. Was daar in die stil tyd en alles was rustig asook verkeer."
"Uvongo is baie lekker en sentraal geleë. Dit raak wel onaangenaam om af te stap strand toe met meer en meer manne wat sommer in die bosse bly langs die strand. Die munisipaliteit doen wel goeie werk met die instandhouding van paaie en bosse om die kusgebiede."
"Ramsgate is neater and less run down. I have been a regular visitor to Margate since the 1970s and am sad to see the potholes and empty properties."
"Unfortunate over spending as I bumped into a porthole that night on arrival. Lost a tyre and also my mag wheel bent. I call it in life expect the unexpected. To be honest, my crew was happy when we got inside to our apartment at least."
"Shelly beach en omgewing is nog goed. Margate het verval en verwaarloos. Dorp self het nie meer karakter en lewe nie. Middedorp gaan dood soos elke ander dorp in die land."
"Beautiful scenery and lots of activities. Perfect getaway destination and even staying destination."
"The whole coastline from Shelley Beach to Ramsgate is beautiful, with good beaches, pleasant atmosphere and plenty of shopping available."
"Six out of the 8 people in our family got sick due to the water (and we drank bottled water). We had to rush to emergency care twice in 2 days. Dr. said it was because of the dirty water."
"Margate is ’n fantastiese bestemming vir ’n famielie vakansie. Die strande is baie skoon en aangenaam."