Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 815 resensies.
Jannie W. - 25th July 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie mooi, skoon omgewing.
Elzette V. - 25th July 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
Heerlik. Rustig. Goeie familie vakansie.
Lourens J. - 16th July 2015
staying in Lawrence Rocks, Margate
Goeie ligging, alles is gerieflik naby.
Ronald N. - 3rd July 2015
staying in Margate
It's top class.
Neli M. - 18th June 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Great if you are looking for a place to relax.
Ilse H. - 11th June 2015
staying in Margate
Wonderlike vakansieplek, ons gaan Augustus weer!
Stephen G. - 3rd June 2015
staying in Margate
A enjoyable little town especially when the holiday was planned out of season making the streets and the beaches not too overcrowded, plenty to do near or around Margate, in short an ideal place to visit for a well deserved break.
Maureen F. - 6th May 2015
staying in Margate
Ek en my man is mal oor Margate, die strand is skoon, die dorp is skoon, daar is heerlike eetplekke en die omgewing is baie mooi.
Hannie B. - 21st April 2015
staying in Margate
Ons het dit baie geniet. Behalwe vir die geraas reg by die pier in die aande. Anders was dit lekker, dankie. Sal weer gebruik maak van julle goeie diens, LekkeSlaap.
Nikesh M. - 16th April 2015
staying in Margate
Central to amenities and the beach.
Pieter G. - 15th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Strand is heerlik, getypoel is heerlik. Naby genoeg aan winkels.
Mariska C. - 13th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n lekker stil gebied, en sentraal tussen Uvongo en Margate.
Bonita V. - 13th April 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die strand is fantasties en skoon badkamergeriewe.
Lourie N. - 11th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Its very clean and with the lagoon, enjoyable for small children.
Minda B. - 10th April 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Try out the Pumphouse Bar where you will enjoy good food at reasonable prices and live music and dancing on Saturdays.
Madozelle B. - 10th April 2015
staying in Margate
Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp.
Nadia S. - 27th March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Wil voorkom of daar baie inbrake is.
Wynand L. - 20th March 2015
staying in Margate
Super.
Christine T. - 19th March 2015
staying in Margate
Was al 'n hele paar keer in Margate. Geen probleme.
Andre' L. - 4th March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker vakansie gehou. Ligging baie goed.
Dawie V. - 3rd March 2015
staying in Margate
Good, clean and safe town.
Laiken W. - 3rd March 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Strand was 'n bietjie vuil, maar tog mooi.
Odette V. - 2nd March 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand.
Corne H. - 19th February 2015
staying in Margate
Lekker buite vakansie tyd.
Hantie N. - 19th February 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Ons gaan altyd Manaba toe dit is 'n baie lekker strand en naby Margate.
Werner B. - 11th February 2015
staying in Margate
Margate is nice to visit in January.
Morgan G. - 27th January 2015
staying in Margate
Very good, will recommend to others.
Wayne L. - 23rd January 2015
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Beautiful area.
Willem H. - 21st January 2015
staying in Margate
Mens word vertrap deur die vakansiegangers. Kry nie parkering nie.
Philip S. - 14th January 2015
staying in Margate
Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach.
Marike R. - 14th January 2015
staying in Margate
Baie besig gedurende Desember en nie veel om te doen wanneer dit reën nie!
Christo K. - 13th January 2015
staying in Margate
Lekker vakansieplek!
Lydia V. - 13th January 2015
staying in Margate
Margate is very busy but has plenty of things to see, do and enjoy.
Letitia D. - 7th January 2015
staying in Margate
Margate is crowded over the festive season. However, service over this time is incredible, such as staff in the local restaurants are well trained and the quality of food was fantastic.
Mart-marie D. - 7th January 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels.
Ilke C. - 6th January 2015
staying in Margate
Die hoofstraat is baie beknop met min of geen parkeerplek. Daar is amper niks om te doen wanneer dit reën nie.
Elmari F. - 6th January 2015
staying in Margate
Margate se eetplekke is goed geleë en lewer goeie waarde vir geld. Veiligheid is goed en strand was skoon daagliks. Baie besienswaardighede. Sal definitief Margate weer besoek.
Frederik Jacobus K. - 6th January 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is een van ons gewildste bestemmings vir vakansie.
Marna G. - 2nd January 2015
staying in Manaba Beach, Margate
Nie baie besienswaardighede nie, maar 'n baie rustig plek, vriendelike mense. 'n Heerlike plek om te rus, maar ook genoeg afleiding omdat dit naby groot strande is. Sal enige tyd weer soontoe gaan.
Patricia M. - 27th December 2014
staying in Margate
I would rate Margate as the place to be especially with 5 teenagers!!!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za