Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1080 resensies.
"Great area with unique natural attractions and beautiful scenery and environment."
"Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate."
"Ons kom al 'n hele paar jaar na Uvongo toe. Dis mooi, stil en die mense is vriendelik!"
"Baie mense was baie siek oor die rioolprobleem in die area wat mense siek gemaak het. Ugu is pateties!"
"Uvongo se strand was heel week gesluit omdat die water te vuil was om in te swem. Die kraanwater is ook ondrinkbaar. Die munisipaliteit laat werklik sy toerisme bedryf in die steek."
"Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate."
"The town could do with an upgrade and municipality must invest in more tourist attractions."
"Ek gaan al jare Margate toe, want baie interessante dinge gebeur daar. Die strande is die beste en die winkels kom en gaan, maar probeer altyd aan die gang bly. Mense is vriendelik en gesels altyd lekker."
"Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar."
"Margate itself is dirty and the beaches are littered. Shelly beach on the other hand is very clean."