Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1080 resensies.
"Lucien Beach (Margate North) was heerlik, onderste gedeelte van Margate strand voel mens nie altyd veilig vroeg soggens nie. Baie bedelaars en dronk persone wat lastig is. Later deur die dag raak dit egter beter. Wimpy Margate se diens is fantasties."
"Die see en strand is nog netjies en skoon (Manaba/Uvongo) se kant. Die restaurante is ook fantasties."
"Such a friendly place, everything you need is in walking distance. We had a lovely time."
"Safe and very welcoming place. People are friendly and it is close to the shops and entertainment areas. Amazing place."
"Margate het bietjie agteruit gegaan vandat ek 3 jaar terug daar was, maar dit was maar seker die pandemie wat baie plekke laat to maak het, maar oor die algemeen nie sleg nie."
"A very relaxed and intimate place even if it is for a family, business or romantic vacation."
"Dit blyk dat Margate die afgelope tyd baie agteruit gegaan het. Daar is nie eers meer ordentlike eetplekke in Margate self nie. Gevestigde besighede het toegemaak. Besighede wat nou daar is word bedryf deur buitelanders en is meerderheid Spaza-tipe winkels."
"It is a great place for relaxation, see breeze is so amazing, and evening and morning walks along the beach as well."
"Heerlike stil deel, genoeg plekke waar kruideniersware beskikbaar is en naby aan 'n groot winkelsentrum."
"Baie skoon en netjiese vakansie dorpie. Baie om te doen en alles is naby aan mekaar."
"Daar is ongelukkig net te min om te doen as jy kinders het maar verder is die kos heerlik oral en die strande pragtig."
"Lekker somer-atmosfeer. Mooi strande, warm see en 'n absolute vakansiestad. Naby winkels en 'n puik "roadtrip" -area."