Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1105 reviews.
"Dis naby die see, die strand kan net skoon gemaak word daar is glas in die sand en plastiekstukke."
"Beurtkrag maak dit onmoontlik vir besighede om te bestaan. Margate dorp self het sleg vervalle geraak, restuarante toe asook winkels leeg."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."
"Baie oulike vakansiedorp, paaie is bietjie sleg en vol potholes, maar anders baie oulik."
"Lieflike plek met baie vriendelike mense wat gereeld raad gegee het oor die visvangplekke."
"Strande was lanklaas so skoon. Dankie aan elkeen wat hard gewerk het om dit so te kry na al die vloede."