Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.
"Marlothpark bied 'n rustige omgewing naby aan die natuur. Dit is ook nie heeltemal afgesonder nie en die supermark bied noodsaaklikhede as iets by die huis agtergebly het."
"Dit is jammer dat die dorp se paaie so uitgery word deur al die swaar vragmoters wat deur die dorp gaan."
"Paaie is bietjie verspoel na die reën, so dis maar rof om te ry met gewone kar i.p.v. 'n 4x4."
"Dis regtig 'n bosvakansie as jy een soek. Ons het dit baie geniet. Dis kos vir jou siel."
"Grondpaadjies nie altyd geskik vir 'n gewone voertuig (sedan) om wild te kyk nie."