Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6188 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Ndlovu Rest

"Wonderlike wegbreek. Rustig en vriendelik."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino Cottage 15 Critchley

"Dullstroom is een van ons gunstelingdorpe vir langnaweke saam met familie of vriende."

Secunda, Mpumalanga

Inn Green @ Lake Umuzi

"Lekker plek met lekker plekke en dinge om te doen."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"As mens net rustig wil wees en weg van die geraas van die stad wil kom, dan is dit die plek om te wees."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Sekuriteit by hekke kan gerus opgeskerp word, jy ry in en uit so sonder enige vrae."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Chalet 229

"Baie om te doen in en om Hazyview! Winkels is nie ver nie en verskeie ingange tot die wildtuin lê in en om Hazyview."

Marlothpark, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"Marloth Park now includes a lot more shops, restaurants, takeaways, trinket shops and numerous security armed response companies. The Park is being developed, through the addition of numerous new holiday homes being built and it would be a pity if they overdevelop and add too many houses. The roads next to the river are a bit washed away and my Kombi struggled a bit, so a bakkie or 4X4 is recommended. The park is otherwise well managed and a no-nonsense attitude ensures that all visitors enjoy their stay."

Mkhondo, Mpumalanga

Welgekozen Country Lodge

"Dorp val uitmekaar, verkeer ondraaglik, paaie verrot."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Marlothpark, Mpumalanga

Rhinos Rest

"Marlothpark bied 'n rustige omgewing naby aan die natuur. Dit is ook nie heeltemal afgesonder nie en die supermark bied noodsaaklikhede as iets by die huis agtergebly het."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Al wat ek kan sê, dis 'n amazing plek as jy hou van die bos."

Ermelo, Mpumalanga

Highveld Splendour Boutique B&B

"Dit is jammer dat die dorp se paaie so uitgery word deur al die swaar vragmoters wat deur die dorp gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Catmandu

"'n Dorp met soveel interessanthede om in uit te span en te geniet."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Pragtige dorpie, lekker restaurante en oulike winkels."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Lieflike omgewing."

Ermelo, Mpumalanga

Tolderia Resort

"Travelling to the resort on the N17 was a pleasure."

Marlothpark, Mpumalanga

Cheetah Plateau

"Ons volgende permanente tuiste."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Marlothpark is altyd lekker."

Marlothpark, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Paaie is bietjie verspoel na die reën, so dis maar rof om te ry met gewone kar i.p.v. 'n 4x4."

Marlothpark, Mpumalanga

Mellivora Lodge

"Marlothpark is fantasties. Netjies met als wat benodig is in die dorpie."

Mkhondo, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Goeie pitstop op pad see toe."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Common 16

"Dullstroom is great. Just don't waste your money on this unkempt dive."

Kiepersol, Mpumalanga

Swallows House

"I wished I could stay longer."

Marlothpark, Mpumalanga

Hyena Huis

"Besondere lekker plek om te wees."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage

"Ons gunstelingplek om te gaan rus."

Marlothpark, Mpumalanga

Oribi Cottage

"Dis regtig 'n bosvakansie as jy een soek. Ons het dit baie geniet. Dis kos vir jou siel."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Dit was 'n aangename verrassing."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang