Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Crocodile Kruger Safari Lodge

"Beautiful nature reserve sharing the Crocodile River with the Kruger Park. Lots of game to be seen inside Marloth Park and on the Kruger park side of the river. It is nice to be able to walk with the wild animals in Marloth Park as the dangerous ones are safely on the Kruger Park side of the fence."

West Acres, Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"West Acres is a reasonably good suburb of Nelspruit/Mbombela and conveniently placed for access to the CBD and major facilities. Traffic in the early morning is not too bad and it's fairly quiet at night. "

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Marloth is 'n great bestemming."

Steiltes, Mpumalanga

Shandon Lodge

"Steiltes is koeler as die res van Nelspruit en die omgewing is baie mooi. Laat mens dink aan tropiese areas op die kontinent."

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Didn't really find any restaurants in Graskop. "

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Hazyview is quite central which makes it easy to visit Kruger National park, Graskop and other attractions. "

West Acres, Mpumalanga

9 on Feijoa

"It is a safe residential area in close proximity to various activities."

Dullstroom, Mpumalanga

Woolly Bugger Farm

"Oulike plekkie, almal is vriendelik. Ons het lekker geëet by die eetplekkies."

Dullstroom, Mpumalanga

Stonecutters Nature Lodge

"Dullstroom is 'n baie lekker bestemming vir 'n naweek-wegbreek."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Mooi dorpie. Lekker geëet."

Lydenburg, Mpumalanga

Lodge Laske Nakke

"Baie slaggate in die dorp se strate."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"One can never get tired of this great sight seeing/tourism area in Mpumalanga. Graskop is still the best :-)."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Sal weer Sabie besoek!"

Waterval-Onder, Mpumalanga

Marlothi Chalets

"Waterval-Onder het nie veel om te offer as 'n toeriste-bestemming nie, maar daar is baie oulike plekke nie te ver van Waterval-Onder af nie."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Klein dorpie goed geleë naby aan die beroemde God's Window. Enigste nadeel is al die winkels maak vroeg toe."

Waterval-Onder, Mpumalanga

Marlothi Chalets

"Ons het die volgende oggend gou deur die ou tonnel gestap tot by die waterval. Dit was 'n belewenis. Net jammer die fasiliteite by die tonnel is so verwaarloos en geplunder. Die sekuriteit is egter 'n groot voordeel."

Machadodorp, Mpumalanga

Millys Restaurant and Chalets

"Uitstekend ingerig vir 'n wye verskeidenheid belangstellings en toeriste."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Beautiful place, I miss it already."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is die ideale verblyfplek as jy al die watervalle en omliggende plekke wil besoek."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Die Laeveld is altyd 'n wonderlike ervaring."

Marlothpark, Mpumalanga

Needles Lodge

"Puik, fantasties, wonderlik."

Waterval Boven, Mpumalanga

Acra-Retreat Mountain View Lodge

"Baie klein dorpie, maar omgewende plekke maak op vir dit!"

Marlothpark, Mpumalanga

La Kruger Lifestyle Lodge

"Marloth Park is a lovely estate. Sand roads were a little difficult to drive on but we managed nonetheless. "

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Graskop die dorpie is baie oulik met al sy pannekoek-eetplekke, dis lekker om sommer net daar rond te loop. Maak sommer jou eerste stop Graskop Info, ons het al die nabygeleë besienswaardighede besoek - Pelgrimsrus, God's Window, die Rain Forest, Lisbon en Berlin Falls - als die moeite werd. Graskop is ook so lekker sentraal geleë - ons het een dag noord na Hoedspruit gery en daarna die Jagluiperd Projek gaan kyk by HESC. Die volgende dag het ons suid gery na Sabie en die Sodwalagrotte. Sabie is natuurlik so naby dat ons meer as een keer daar was. "

Lydenburg, Mpumalanga

Manor Guest House Lydenburg

"Baie slaggate. Dit is egter baie sentraal geleë."

Sonheuwel, Mpumalanga

Sunshine Self Catering

"Son Park sentrum het alles wat jy nodig het. Sentraal geleë naby Hospitale en al die groot winkelsentrums. Vriendelike mense."

Blad
Blad 200 - Wys 5971 tot 6000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang