Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Het sy fleur verloor."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Kaapsehoop is idillies mooi en perfek om te rus en te geniet. Dankie."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Baie interessant."

Bethal, Mpumalanga

Moments Away Guest House

"So many little thoughts and treats for their guests to enjoy. Absolutely 5 star."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Lovely scenery. Laid back activities like art and crafts, horse riding, whiskey and gin tasting. Very friendly people. Highly recommend Harries pancakes, Belgian waffles and the Coachmans for eating out with kids. Latter 2 places had kiddies play area."

Marloth Park, Mpumalanga

Live-A-Little

"Sal weer soontoe gaan. Mense baie vriendelik en die wilde diere is awesome. Die kinders het dit terdeë geniet."

Dullstroom, Mpumalanga

Stone-Fly Guesthouse

"Ons indrukke was dit baie gekommersialiseer is, gerig om die internasionale toeris en daarom het die dorp van sy bekoring verloor. Sommige winkels se pryse is buitensporig."

Hectorspruit, Mpumalanga

Gecko Cottages

"Nie my idee van vakansie, maar ideaal vir oorbly om wildtuin te besoek en die grens oor te gaan na Mosambiek."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"Baie bly oor R50 na Leandra en pad na Volksrust wat nou so mooi rybaar is!"

Marloth Park, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Ek wil ook 'n huisie daar hê!"

Marloth Park, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"Die paaie het bietjie aandag nodig."

Marloth Park, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Ek gaan vir my 'n huis koop daar!"

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Om vanaf Olifantskamp deur die Kruger Wildtuin te ry tot by Sabie was die perfekte afsaal plek."

Graskop, Mpumalanga

De Mist Graskop

"Lieflike stil dorpie."

Marloth Park, Mpumalanga

Ndlovu Rest

"Fantastic place to get the Bushveld experience at an affordable rate."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Sover is die dorp redelik vry van oortollige karwagte, rondlopers en verkopers wat maak dat mens te bang is om uit jou voertuig te klim - hou dit asseblief so. Maar die mense is gaaf en die atmosfeer rustig. Sou graag meer wou sien van die riviere en omgewing waarvoor Dullstroom bekend is. Ons vang nie vis nie, maar wat van 'n besigtingstoer? Die pad Tonteldoos toe was 'n riller met niks anders as een koffiewinkeltjie nie. "

Steiltes, Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Baie netjiese en skoon gebied."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Lekker rustig en 'n stil dorpie."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Alle nodige besighede as jy iets benodig."

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Ongelooflik mooi en vriendelike mense."

Marloth Park, Mpumalanga

Magani Ridge

"I love Marloth. We enjoy going to KNP. And we book into Marloth for the privacy after a long hot day in KNP. "

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Maklik om as dagbesoeker in te gaan in Krugerwildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Art of Food Restaurant best place to eat!"

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die uitsig oor Dullstroom en die lekker winkels sal maak dat enige mens daar wil bly."

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Definitely one of the best."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"Dit lyk of die munisipaliteit werk, maar ek weet te min van die omliggende fasiliteite om regverdig te oordeel."

Page
Page 135 - Showing 4021 to 4050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers