Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Machadodorp, Mpumalanga

Absolute Leisure Cottages

"Ek sou dit graag as 'n museum dorp wil sien."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Elke Suid-Afrikaner behoort die dorpie met al die besienswaadighede te gaan sien. Dis absoluut asemrowend! Aan ons God al die eer! Hy het dit immers gemaak!"

Malelane, Mpumalanga

Cycas Guest House

"With around the corner, it's the place to be."

Graskop, Mpumalanga

A Pilgrims Rest

"Oulike dorpie met lekker eetplekkie en winkeltjies, maar verder nie veel te doen in die dorp nie. Omliggend is wel Pelgrimsrus, watervalle ens. Alles maklik bereikbaar."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Tomjachu Bush Retreat

"The surrounding is beautiful I recommend to go out from Nelspruit, especially Kaapschehoop where you can see stunning view and wild horses another important and very powerful is to see the chimpanzee in Chimp Eden."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Lekker naby Krokodilbrug hek van Kruger Park. Geniet die wild wat tussen huise rond beweeg. "

Witrivier, Mpumalanga

10 On Brightside

"Kort afstand van die KNP. Oulike nuwe eetplekkies. "

Witrivier, Mpumalanga

Stonecrop Lodge

"Witrivier is baie oulik. Goed geleë en kan vinnig na baie besienswaardighede toe ry."

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Sal weer kom kuier. Die natuur is awesome."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Straat name kan na gekyk word. Soms verwarrend."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Love it, all the shops and all the interesting restaurants."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Beste oornagplek naby die wildtuin. Suide kant."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Hazyview en omliggende gebiede bly altyd 'n wonderlike vakansie bestemming en daar is baie dinge vir oud en jonk om te doen. Wees net versigtig vir al die slaggate wat vanaf Hazyview na Sabie en Graskop omgewings lei. "

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Baie gerieflik en mooi."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Daar is baie om te sien en doen: staproetes, watervalle en eko skooters. Mooi dorp en lifelike area."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage

"Pragtige dorp, toeruste vriendlik, skoon en veilig. Ek wens die ander dorpe in ons land kan by hulle kom leer."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"A great base to explore the local attractions! "

Witrivier, Mpumalanga

10 On Brightside

"Baie sentraal geleë na omliggende dorpe en Kruger Nasionale Park."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Sabie as 'n destinasie is beeldskoon, maar daar is nie regtig baie om te doen in die nabye omtrek nie, dus moet jy effens uit ry na al die betrekkings ens."

Steiltes, Mpumalanga

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Pragtige omgewing en naby winkelgeriewe en Medi-Clinic Hospitaal."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Ons hou baie van Dullstroom en sal aanhou soontoe gaan. Ons kuier altyd baie lekker en eet ook net so lekker. Naby genoeg vir 'n vinnige wegbreeknaweek of sommer net vir 'n daguitstappie."

Dullstroom, Mpumalanga

Renanda Trout and Leisure Farm

"Dullstroom is heerlik om om in rond te stap en die verskillende winkels te besoek. Ons het byvoorbeeld 'n baie lekker agtermiddag gespandeer by Wild About Whiskey."

Graskop, Mpumalanga

Beausa Chalets

"Dis klein, rustig en bitter mooi. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Nelspruit Lodge

"Dis lekker sentraal en naby aan als."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Dit het baie gehelp om met die mense van Chrissiesmeer te gesels en meer van die omgewing te leer ken! Esbie Bezuidenhout woon al 20 jaar daar en het 'n fantastiese kennis van die omgewing en sy geskiedenis. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Skouspelagtige klein dorpie tussen berge vol verrassings. Elke warerval het sy die bekoring. 'n Moet sien vir elke natuur liefhebber."

Blad
Blad 158 - Wys 4711 tot 4740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang