Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.
"The whole area is one of beauty and it was great to be back after 25 years."
"Het al my verwagtinge oortref. Sal vir seker weer Kaapsehoop besoek. 'n Ongelooflike ervaring."
"Maak asb. net seker dat daar nie te veel huise in Marloth Park gebou word nie. Dit voel of daar te veel huise gebou word en daarmeesaam die bos-gevoel verminder."
"Marloth is ‘n rustige, bestemming in die bos waar wild op jou stoep kom kuier!"
"Up the security at the entrance. Make transport and security available to the waterfall. Thanks."
"Getting better compared to 4 years ago. Safety seems to be no issue anymore. Graskop is central and ideally located to all the tourist spots."
"Lekker eetplekke en verblyf. Die pad vanaf Dullstroom na The Valley of the Rainbow is baie sleg. Gelukkig het ons 'n 4x4 gery."
"Best of both good restaurants and food and also convenience stores as well as being in the bush."
"Het baie lekker gebly. Baie mooi area tussen die bome en jy sien wild ook soos jy deur die park ry."
"One of the most beautiful places in South Africa. Restaurants in the area like overrated. I do wish there were better options foodwise. "
"Marloth Park is 'n baie lekker plek om jou familie heen te vat. Diere kom eet uit jou hand. As jy in Des/Jan gaan maak seker jou bespreek 'n plek met lugversorging en 'n swembad."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge and Camping"Nelspruit is maar net asemrowend en dit bied die mooiste natuurtonele. As jy na Nelspruit toe gaan, moet jy definitief die Sudwalagrotte en natuurlik God`s Window gaan besoek."
"Goeie sentrale punt om die omgewing te verken. Lekker eetplekke en rustige atmosfeer. Dit benodig 'n kunswinkel met goeie skilderye en miskien antieke meubels. Syfabriek is uniek en beslis die moeite werd om te besoek."